User:Daan Prinsloo

From ABLEWiki
Jump to: navigation, search

Born in Newcastle, Natal, on 25 July 1948. Matriculated at Ladysmith High School in 1965. Completed BA, BA(Hons) and MA at Pretoria University and a D.Litt et Phil in International Relations at the RAU in 1977. Worked at Pretoria University and RAU, as well as the SABC and a number of government departments. These include Foreign Affairs and Information and currently the Department of Public Service and Administration. During the time of Mr P. W. Botha, I worked in the Office of the Prime Minister and the State President and wrote his biography "Stem uit die Wilderness" after he retired. I am also an amateur photographer and a contributor to Panoramio and Google Earth. I am a member of the Photographic Society of South Africa (PSSA) and the Afrikaanse Fotografie Organisasie (AFO). I am married to Louise Prinsloo, a former teacher and author of children's and youth novels. We have three married daughters and three grandsons.

Daan Prinsloo is 'n gebore Nataller en het aan die Ladysmithse Hoërskool gematrikuleer. Hy het sy BA, BA (Hons) en MA aan die Universiteit van Pretoria behaal en 'n D.Litt et Phil aan die Randse Afrikaanse Universiteit. Hy was dosent in Staatsleer en Internasionale Politiek aan Tukkies en die RAU, en het ook koerant-, radio- en TV-joernalistiek bedryf. As staatsamptenaar het hy gedien in die departemente van Justisie, Buitelandse Sake, die Kantoor van die Staatspresident en Staatsdiens en Administrasie, waar hy tans werksaam is. Hy is die skrywer en redakteur van verskeie gepubliseerde werke, insluitende die biografie van oud-president P.W. Botha ("Stem uit die Wilderness"), 'n boek oor die skryf en lewering van toesprake ("Die Toespraak"). en publikasies oor Suid-Afrika en Namibië. In die loop van sy studie en navorsing het hy besoeke gebring aan lande in Afrika, Europa, Asië en Noord-Amerika. Daan is getroud met Louise Prinsloo, en hulle het drie getroude dogters en drie kleinseuns.

Personal tools
Namespaces
Variants
Actions
Navigation
Toolbox